Oos Kampus is 'n gemeente waar Volwassenes, Tieners en Kinders met volle oorgawe ontdek wie God is en waaroor die lewe werklik gaan!  Sondae het ons 3 dienste - 08:00, 10:00 en 18:00